Active since Dec 2018
Hulle bestuur- en administrasie personeel se oggend-en-aand praatjies kom nie ooreen nie. Hulle belowe goed oor die telefoon wat hulle na die tyd ontken. Werk met e-posse as jy met hulle kommunikeer, want hulle draai terug op hulle woord. Uiters onprofessioneel!!!