Active since Dec 2018
Mense ek kla nie baie nie maar as ek kla is daar goeie rede... Bly asb weg van die volgende internet/wifi providers... NETCORPIT EN RASSWIFI... Ek het met albei n stel afgetrap en was nog nooit in my lewe so geskok oor hoe n eienaar van n maatskappy met sy kliente praat nie... Die eienaar van Netcorp IT is Pieter du Toit... Hulle belowe die son, maan en sterre maar al wat jy kry is beloftes... Ons het die 14de Des aangesluit by Netcorp IT en het een dag tot en met gister die 07 Jan 19 die megabites gekry wat ons voor betaal het... Ek het gister dit gekanseleer... ek voeg by die bdskappe wat die eienaars vir hulle kliente stuur en ook bewyse van hoe swak hulle diens is... Ek het n 8mbps lyn gehad maar het miskien 3mbps ontvang... julle kan gerus gaan kyk op hulle Facebook blad asook Hello Peter van hoe erg die mense kla oor hulle patetiese diens...