Active since Mar 2019
Weier om ons deposito geld terug te betaal. Hulle reken ons het n bed lampie gechip, wat glad nie waar is nie. Hulle is skelm en steel jou geld.