Active since Mar 2019
Bad service. Still waiting to hear from them. Please I want someone to help.me
Ons het oktober 2018 ons datsun go by silverton nissan gekoop. Januarie het hy begin roes. Ons sukkel nou nog dat hulle die kar moet laat reg maak omdat hy nog onder waarborg is. Ons soek dringend hulp want ons weet nie meer wat om te doen nie