Active since Apr 2019
Goeie dag Ek DINK hierdie plek is waar ek die slegste ondervinding gehad het en toe ek nou nog verder met die mense daar gesels is die wat ek hoor! Ek is so teleurgestel dat daar wel sulke mense is die samelewing is!! Triple V Motors Car dealer in Pretoria Address: 42 Zambesi Dr, Annlin, Pretoria, 0182 Phone: 012 567 0306 * Hulle behandel hul personeel nie goed nie en dit voor kliente hul sal bv die personeel skouer of selfs was daar al menige gevalle waar die 2 eienaars mekaar aangevat het soveel so dat vuis houe ens gevlieg het hulle het n dame wat by hulle gewerk het(doen nie meer nie) vas gekeer in 'n vertrek waar sy histeries gehuil het en 'n klient het in gespring en die twee manne uit mekaar gehaal sodat die dame kon uit kom. * Die personeel word aangestel vir n sekere pos, maar moet dan ander werk ook doen wat hul geen kennis van het nie, bv die bedrading van die voertuie of selfs paneel werk. * Die personeel word verkleineer voor ander en soms voor kliente ook. daar was 'n geval gewees van 'n personeellid wat aangestel is en paar maande later toe sê hulle vir hom indien hy nie vinnig sy lisensie kry, gaan hy afgedank word.(dit was nerens n vireiste in sy kontrak of posbeskrywing nie) * Personeel word betaal soos en wanneer die voertuie verkoop, of dit nou die einde van die maand is en of dit eers in die volgende maand is( dit is nie so aangedui in die kontrakte nie) * Daar raak kamtig goedere weg, dan kies hul mense en trek dit van hul salaris af en dan, wanneer die goedere gevind word wat "weg" was, word nie om verskoning gevra en ook nie geld terug betaal nie * Hulle wil nie die regte gekwalifiseerde personeel aanstel bv Auto elektrisien, hulle se dit kos te veel geld en die res van die personeel moet eenvoudig net weet hoe om n gekwalifiseerde se werk te doen, indien hul dit nie reg doen kry hulle waarskuwings * Hulle gee toestemming/keur verlof goed, en wanneer hulle terug kom van verlof dan word hul ingelig die verlof is heroorweeg en terug getrek dit is nou as onbetaalde verlof gesien
Kusha guesthouse is located in Sabie 50 milkwood rd If you don't like dog hair or dog urine I won't recommend to go there because the owners dog hair is all over in the apartment and there is a joing door where the dog urinated and it came under the door in to the hallway! When we let them know there is water in the hallway(we did not know it was dog urine until she came and asked why did we need to complain its just dog urine) anyway she said she wants to clean we are not welcome for 5hours when we came back ALL she did was clean the urine no clean bedding nothing was changed. We had to leave early due to unpleasant circumstances and health risks because of the urine. The lawn and patio in front of the apartment was littered by the dog and no one seems to pick it up. The owner promised to refund us but when we left send some nasty messages and refused to refund. We also found out that they use the joining door to enter our apartment NO PRIVACY
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.