Active since Dec 2019
Net 'n vriendelike waarskuwing aan Brackenfellers: Moet nooit ooit gebruik maak van Chanor Constructions of Cango Kitchen Solutions nie, hulle kom NIE hulle woord na nie. Altyd vol verskonings waarom hul nie op die afgespreekte, bevestigde dag en tyd opdaag om werk te doen nie. EN dan antwoord hul gladnie w/apps nie. DIS nou die behandeling wat mens kry van jou eie nasie. Die werk is nie baie groot nie, so, dis hoekom daar nie moeite/respek is nadat mens hul inlig hul kwotasie is aanvaar nie. Gelukkig het ek hul nog geen sent betaal nie!!!