Active since May 2020
Eks n plaaslike inwoner en spandeer graag my geld in Jasmtn, sook in hulle boekwinkel. Ek koop gereeld groot bedrae boeke aan en die eienaar maak n positiewe impak OP Afrikaans en die beskikbaarheid van Afrikaanse literatuur. My dogtertjie is vandag 8 jaar oud en wou graag haar persentjie by Jasmyn se boekwinkel kkies. Daar is allerhande ander persentjies en soos kinders is .... waar daar speelgoete is met kopies, druk hul dit en die mysiek maak hulle gelukkig. My kind het drie verskillende speelfoed bender en die juweelkissies so om en by R400 her haar hart gesteel ... juis oor die deuntjie. Ons het verder deur die winkel gestap om na boeke ook te kyk, en in 5 minute teruggekeer na die juweelkissie geneem. Die juweelkissie het nie n deuntjie gemaak nie rn ek het dit na n "assistent" wat geen POGING aangewend het om te assisteer nie geneem en gevra of sy net vir my kan seker maak of die kissie werk. Dalk is battery net gedeaktifeer en wil net seker maak dat dit wel werk. Baie sending het sy my toegesnou dit is van kinders wat dit druk dat dit werk nie. Kinder speelgoed het gewoonlik n item OP sig om te besonder en dit is die verkoopspunt ... sit net ander batterytjie in dink ek toe maar sy het nog n ding of drie te se. Ek se toe vir haar dat sy werklik vir n assistent baie onbeskof met klient is en dit hoort nie so nie. Sy skree toecdat sy die Bestuurder is. Ek wil eers uitloop en die geskenk los, maar omdat dit my kind se verjaarsdag geskenk is, sluk ek toe my ego. Draai on en stap met die item toonbank toe. Sy storm toe agter my aan en ek vra die vroendelike dametjie by toonbank ofvsy een van die eienaar vir my OP die foon kan kry. Sy group toe die foon en se sy sal self vir Derek bel. Ja presies se ek, my reflekteer geen gedrag van n Bestuurder nie en stoor toe die item terug en se " dankie, maar nee dankie" tot hier en nie verder nie" en stap uit nafatvek vir haar gese het, ek het dit nog nooit vir n mens gese nie ... maar sy is regtig in geen onduidelikhe terme onbevoeg, onprofessioneel nie. Sy het ook na rak gekom en verskeie items stop haar arms gestop en gese ek kan maar uit winkel gaan nadat ek bir haar gese het, maar dame, se net vir die kinders .... haai liefie. Druk net een keer sy snout toe toe dat mense soos ek maak dat sy alles by haar toonbank moet toegesluit hou ... wat n basarre en barre optrede. Sy storm agter my by winkel uit en takel my nog steeds met haar woorde. Nou SO VAN PLATVLOERS HET EK IN MY HELE LEWE NOG NOOIT in n dienede amp reggekom NIE en se ook vir haar as Professionele Verpleegkundige wat weet hoe om te sien, het sy nie n vaagse benul van klientediens nie. Sy het nog geskree en ek het net verder gekoop. Dink net .... wat n advertensie vir Jasmyn. Ek verwys daagliks mense Jasmyn toe vanuit Pretoria waar ek werk, maar, nou ja toe, op 62 is mens nooit te oud om te leer nie. Julle mense moet leer om dievpubliek te bestuur en te respekteer en nie net die agterwereld deur te sit en Dan kliente te verskree nie. Sy is uiters onbeskof en as ek nie opgevoed was nie sou ek haar bittergraag IETS wou aandoen. Nou ja toe, nooit te oud om te leer hoe ongemanierde mense on beheer geplaas word en hulle poste gehou nie. Sterkte
Tian van die Prepaid Elektriese Afdeling George Municipality Dankie vir puik DIENS en op Opvolg Wens Gauteng en Noordwes was so funksioneel soos George Munisilaliteit Excellent service, dankie
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.