Active since Jun 2020
Ek het die 8 Junie 2020 produkte by Kwv gekoop vir R6230.00.Maandag 22 Junie 2020 het ek vir Kwv n email gestuur en hulle 23 Junie 2020 n email teruggestuur dat alle besendings sal uitgestuur word in die week en ek my waybill nr sal kry.Dis Vrydag 26 Junie en ek het nog niks ontvang.Die dame by kwv se sy het nie die nommer van die mense wat met dit werk nie en kan niks doen of se nie.Ek is teleurgesteld in kwv oor hulle diens en dink dis uiters swak van hulle.Boonop dit verjaar ek die 30 Junie en my bestelling kom nie.Mens is geduldig, wat ek was en verstaan ons tye wat ons in is maar hulle is darm seker nie so n klein besigheid nie.