Active since Sep 2020
Saterdag 6/3/2021 was ek en my vrou by julle winkel. Deurwagte het ons gestop en gesê ons maskers is nie reg. Hulle reken ons dis shields. Laas toe ek gekyk het is n shield iets wat jou oë,neus en mond bedek. Ons MASKERS bedek net die neus en mond. Op die "shield" se verpakking staan daar dis n MASKER. So dit word as n masker verkoop. Voor ons by builders was was ons eers by 3 ander winkels in, wat GEEN probleem met ons maskers gehad het nie. Snaaks né!? Julle 2 ongeskikte arrogante deurwagte het ons weg gewys. Ons is nie van Klerkdorp nie, en builders sal ons nie gou weer sien nie. Ek ry eerder Potch toe.
Swak swak diens! Hulle het nie idee wat in hulle besigheid aangaan nie. Nadat hulle my met 2 motors drop het ek gelukkig geen voertuig nog gekoop nie. En daar sal ek NOOIT iets koop nie, nie eers n kruiwa nie.