Active since Dec 2020
Bly weg bly weg Bly weg van Sams krale Boutique, Nicolene & Samantha af. Ek sukkel al van die 17de Aug nadat ek my betaaling gemaak het om my orders by haar te kry. Elke keer was daar n ander verskooning met die verskaffer & covid en aantal mense in n shop. Sy antw nie my boodskappe nie (lees dit wel) en wil nie my geld terug betaal nie. Dis ook nie asof dit net n paar rand is nie dis R840. Van my vorige ordera was of verkeerd of alles is nie gestuur waarvoor ek betaal het nie. Haar laaste boodskap aan my was die 26ste Nov om te se syt nog nie nuwe goed gelaai nie waarvan ek maar moet kies siende sy nie meer my order kan kry nie. Dis mos lekker om mense se geld te vat en nie hulle orders vir hulle te stuur nie. Syt geen menslikheif of gevoelens nie. Dit help nie n mens se haar jyt die geld nodig nie & dat jy kliente se geld moes terug betaal het nie want sy gee eenvoudig nie om nie............ Mense bly weg asb. Ek kan nie verstaan dat mense dat sy mense se geld so te vat en nie skuldig voel daaroor nie. Hoe slaap sy in die aand?