TrustIndex
0
Ranking
#53
in Retail
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Bly weg bly weg Bly weg van Sams krale Boutique, Nicolene & Samantha af. Ek sukkel al van die 17de Aug nadat ek my betaaling gemaak het om my orders by haar te kry. Elke keer was daar n ander verskooning met die verskaffer & covid en aantal mense in n shop. Sy antw nie my boodskappe nie (lees dit wel) en wil nie my geld terug betaal nie. Dis ook nie asof dit net n paar rand is nie dis R840. Van my vorige ordera was of verkeerd of alles is nie gestuur waarvoor ek betaal het nie. Haar laaste boodskap aan my was die 26ste Nov om te se syt nog nie nuwe goed gelaai nie waarvan ek maar moet kies siende sy nie meer my order kan kry nie. Dis mos lekker om mense se geld te vat en nie hulle orders vir hulle te stuur nie. Syt geen menslikheif of gevoelens nie. Dit help nie n mens se haar jyt die geld nodig nie & dat jy kliente se geld moes terug betaal het nie want sy gee eenvoudig nie om nie............ Mense bly weg asb. Ek kan nie verstaan dat mense dat sy mense se geld so te vat en nie skuldig voel daaroor nie. Hoe slaap sy in die aand?
1 reviews | Active since Jan 2020

Never received my parcel. Sent numerous whatsapps, calls without no success! STAY AWAY!!! They just delete any negative comments on their FB to let them look "good". Received ALOT of feedback from other people on FB that they've experienced the same so-called service!

Wees baie versigtig as julle bestel, jy betaal ten volle, maar kry nie al jou produkte nie. Elke t****e dag is hulle besig om of die goed te bou of om jou pakkie te verpak en dis waar dit bly. Probeer ook heeltyd alles regverdig. Smeek aanhoudend vir tracking nommers maar dis makliker om mense te ignoreer. Ek het al gesien ook mense kla op hulle Facebook blad, maar hulle verwyder net die aanmerkings en gaan aan asof hulle niks verkeerd gedoen het nie

Ek het kontak gemaak met Nicolene by SAMS Krale en sy het my ingelig dat SARS besig was met oudit so dis hoekom ek nog geen pakkies ontvang het.So dit was net n kommunikasie probleem.intussen het ek my pakkies ontvang en is baie vrede

Hi. I placed an order with this company on 23 Sept. I sent proof of payment as well. Today is 23 Oct and I still don't have a tracking number or my goods. I have sent various messages following up. I either get a response stating that they can't talk now cause they driving or they read my messages but never respond. It appears this company is a scam and that they simply stealing money. Please don't buy from them!

Swak Patetiese diens.Dink mooi voor julle enige iets van die besigheid bestel.Reeds 13 Oktober betaling gemaak maar nog geen terugvoer gekry om pakkie te laat optel.Nicolene antwoord nie eers haar foon of haar whatsapps nie.Pateties

Patetiese en onaanvaarbare kliente diens! Passop vir hule. Vat jou geld en stuur nie jou pakkie nie. Haal jou comments van Facebook af en antwoord nie jou whats apps nie. Scammers!!!!!! Dink 2 keer voor jy bestel! Ek het 2 maande trug bestel en nogsteets wag ek vir n tracking nommer! Baie baie onprofesioneel.

Puik diens en Sam's krale boutique se span is awesome mense en kinders van die Here. So dankbaar vir die mense en hulle harte. Dis baie hartseer hoe maklik jy deesdae mense se besigheid kan verwoes met slegte komentaar. Hou so aan julle. God seen

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.