1 reviews | Active since Member
Wees baie versigtig as julle bestel, jy betaal ten volle, maar kry nie al jou produkte nie. Elke t****e dag is hulle besig om of die goed te bou of om jou pakkie te verpak en dis waar dit bly. Probeer ook heeltyd alles regverdig. Smeek aanhoudend vir tracking nommers maar dis makliker om mense te ignoreer. Ek het al gesien ook mense kla op hulle Facebook blad, maar hulle verwyder net die aanmerkings en gaan aan asof hulle niks verkeerd gedoen het nie