1 reviews | Active since Member
Patetiese en onaanvaarbare kliente diens! Passop vir hule. Vat jou geld en stuur nie jou pakkie nie.
Haal jou comments van Facebook af en antwoord nie jou whats apps nie. Scammers!!!!!!
Dink 2 keer voor jy bestel! Ek het 2 maande trug bestel en nogsteets wag ek vir n tracking nommer! Baie baie onprofesioneel.