Active since May 2021
Sou u 'n eiendom in Centurion wou verkoop of verhuur, kan ek Freda van Wyngaardt ten sterkste aanbeveel. Geen probleem is te groot of te klein nie en word nie onaangeraak gelaat nie. Sy is professioneel, behulpsaam, vriendelik en loop altyd die ekstra myl.
Petro Sciocatti, Freda Wyngaardt en Nadine. Baie dankie vir die uitstekende diens wat ek van julle ontvang het. Julle is altyd bereid om die ekstra myl te loop. Ek kan enige persoon met vrymoedigheid na julle aanbeveel. Nog nooit het ek sulke uitstekende en professionele diens ontvang nie.