Active since May 2021
Ons het 3 nagte bespreek by Hengelaarsvrien (31 Desember 2020 tot 03 Januarie 2021). Op 02 Januarie toe kom daar 'n man van die oord en se vir almal om op te pak al omdat die hele oewer toe is van die Jasinte. Ons het op gepak Soos versoek. By die hek het ek met Spokie gepraat en sy het gese hulle sal ons refund vir die 1 aand. Dii cvat do 3 maande voordat dam eers Weer reg sal wees. Ek het vele emails gestuur, oproepe gemaak oor my refund en Spokie, Tammy se elke hulle sal terugkom na my en as hulle terug kom Dan soek hulle my bank besonderhede, bewyse dat ek betaal het vir die verblyf. Dan se hulle Estie sal my betaal. Dis nou al 5 maande en Nog steeds niks. Al die oproepe tussen my en hulle is op band asook Al die emails. Dries het my die week gebel en Vir my gese hulle betaal mense maar omdat Cyril die afkondigibg gemaak het in Desember nou goed hulle my nie te refund. Die verbod was vanaf 29 Desember tot 15 Januarie 2021. Tammy het my gebel en gese ons Kan Nog steeds in kom op 31 Desember 2020, die polisie was nou hier en hulle gee toestemming. Ek soek my geld terug dis Al