Active since Aug 2021
Baie baie dankie vir die heerlike kos. Ons het gister ons seuntjie se 1ste verjaarsdag gehad en ons het gebruik gemaak van Delugo. Die mense het hulle vingers af geeet aan die kos. Dankie dat die instruksies en alles so mooi en duidlik is. Dit het dit vir die mamma baie makliker gemaak om te wees wat presies om te doen. Baie baie dankie dat julle bygedra het tot die heerlike daggie.
Baie baie dankie vir die heerlike kos. Ons het my seuntjie se 1ste verjaarsdag gehad en ons het gebruik gemaak van Delugo. Instruksies van hoe om kos warm te maak en te ontvries was duidlik gewees. Kos was heerlik mense het hulle vingers af geeet... Ons het 4 soppe gehad: * Butternut * Chicken en creamy mushroom * Pepper Bell * Biltong and cheese Dan vir hoof gereg het ons die * Beef lasagne * Roasted chicken carry pie Nagereg die lekkerste Caramel cheescake. Baie baie dankie dat julle by gedra het tot ons heerlike daggie saam ons seuntjie. Ek sal defintief weer gebruik maak van julle dienste en sal defintief julle voorstel vir almal.