Active since Oct 2021
Ek het al baie sagteware probeer om my beleggings te bestuur, maar ShareTrackin staan regtig uit. Die platform is nie net gebruikersvriendelik nie, maar ook ongelooflik kragtig – van markanalise tot portefeuljebestuur. Ek waardeer veral hul vinnige kliëntediens – professioneel én regtig behulpsaam. As jy ernstig is oor belegging, is ShareTrackin die regte keuse. Baie dankie aan die span!
They take forever to react on a fault report, not very quick to respond took 3 days before anyone contacted me for fibre line that went down
Be very carefull of this company, when you want to withdraw, the payments, start and don't stop, you will not see your money again, very bad experiance, stay away
Dankie vir jou geduld en verdraagsaamheid met my, die ondersteuning van julle het my deur gedra om weer voluit te begin trade, gaan goed nou. Ek vind die sagteware gebruikers vriendelik en daar is baie goed om te leer om jou te verbeter op die JSE. baie dankie julle!
Sharetrackin very helpfull with learning on the JSE and patient when it comes to Questions being asked, training is going very well. I will Recommend Sharetrackin to others.
Very dishonst con artists, stay away, there are better agents in Kempton Park, they are not good, and very sly, you will loose money, be warned