Active since Dec 2021
Ken net iemand in food *****s en jy kan maar die ry staan mis , jy word sommer voor die kantoor verby gevat. Maak seker jy maak vriende met enige werker in food *****. Jy word Dan sommer voor die kantoor verby gevat om te betaal , die kassier sien wat gebeur maar hul Los dit en help jou nog steeds as of jy die Lyn route gevolg het. Vra jy vir n bestuurder hoe werk dit as jy iets koop en jy is nie n bejaarde , gestremde of iets in daai aard nie. Dan raak hul ongeskik en die kassier wat jou help beweer Dan sy het niks gedoen nie. En dis nie die eerste keer wat die spesifieke kassier dit doen dit het al hoeveel keer gebeur. En Dan word jy nou as n rasis uit geskel. Well done food ***** in Upington nou Kom jul ware kleure uit.
***** *****. I have order a pair of shoes the 21 January 2026. I am sending mails every day to get update and everytime they ask the same questions and I am sending the same detail over and over and over. I am getting frustrated.
Geen Ster is die Kos werd nie. Mens vra vir n platter wat die item grill moes word. Van die item drip die oil van af Die Kaas produkte is soos rubber, my Hond Wil nie eers te eet nie. Mens betaal tot duurste vir die kos en dan is dit nie eers reg nie
N Ster is nie eers werd waste diens n mens hier kry. 1. Die diens is soooooooooo pateties. 2. Hul vat n leef tyd Om n mens Se Kos te bring 3. Die Kos is dood gaar as mens vra vir meduin 4. Mens kan nie in Vrede binne of buite nie eers nie van jy eet vliee saam. 5. Die badkamers is in n aaklige toestand die toilet lek.
ONAANVAARBAAR SWAK SWAK Jul verdien nie n ster nie. Mens sukkel jou gat af om alles uit hul te kry. Hul belowe jou hand en mond dat jy nie met probleme gaan sit nie, my gat nou sukkel ons al 8 maande met hul en nou het hul klomp stories van ja die banke wil nie met hul praat via telefone of mails nie. Dis sommer strond. Hul hanteer alles vir jou en nou sit mens in ... straat oor hul nie alle goed deur gestuur nie. Jy stuur mail laat dit by jou orw uit loop maar geen terugvoering nie, nie eers n mail om te se ons het die mail gekry ons kyk om uit te sort nie.
Jul verdien nie n ster nie. Mens sukkel jou gat af om alles uit hul te kry. Hul belowe jou hand en mond dat jy nie met probleme gaan sit nie, my gat nou sukkel ons al 8 maande met hul en nou het hul klomp stories van ja die banke wil nie met hul praat via telefone of mails nie. Dis sommer strond. Hul hanteer alles vir jou en nou sit mens in ... straat oor hul nie alle goed deur gestuur nie
Jul verdien nie eers n ster nie. Jy word op onmoontlike tyd gebel en vra jy dat hul jou op n seker tyd te bel, bel hul ook nie. Dan word daar vir jou n mail gestuur dat die sake na 48 uur toe gemaak gaan word. Ek verstaan ons almal het werk wat gedoen moet word. Die mense by die takke is ook so onbehulp saam jy kan n boek skryf. Mens is al meer as 8 maand wat jy nie skuld of iets by hul het nie. As hy geteken het vir n vaste rente koers dan verander hul dit so hul lekker kry, gaan jy tak toe dan hap hul bubbels en kan nie jou verduidelik nie.
Jul verdien nie eers n ster nie. Gister gaan ek en my ma om vir ons wacky Wednesday te koop. 1. Die waiter is so ongeskik met n mens. 2. Sy bere die roomys corns in die houers , sonder handskoen , sy praat oor die goed. 3. Die vloere en tafel het veil kolle op.
Swakste diens wat ek en my man die af gelope 2 maande by capitec kry. Hul bel hom in verband met opgradeering wat hy moontlik kan doen, hy gaan toe en toe is daar kama geen waarvoor hy in aan merking kan kom nie maar hy kan gerus by ander banke probeer. As ons by ander banke wou wees sou ons mos daar ons rekening gehad het. So teleur gestel in capitec dat ons maar liewer wil skyf.
Hulle wil policy aan jou verkoop dan se jy nee en jy declined hul aftrek order oor jy nie belangstel nie jy stuur mails en praat telefoonies ook met hul en se jy stel nie belang in hul produk nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.