Active since Jan 2022
Bery profesional vast and willing to assist no matter what.
Goeie more ek bly in Zeerust vir 22 jaar nou al. Ek het n huis gekoop en my erf belasting was in 2019 so +- R340.00 per maand en ewr skielik is die erf belasting op na so R1670.00 sonder om enige iets vir ons te se. So betaal ons so R2000.00 per maad nou al van daai tyd soos normaal. Ons kry ook nie rekening van die Minisipalityd nie so besluit ek om te gaan hoor sodat ek kan sien hoever ons boor is met die rekening om uit te vind ons is so +- T19 000.00 agter en hulle soek betaling vir die. Ek het ook n Krag boks in my huis so ek koop krag elke maand. My vraag is hoe het ek agter geraak so ewe skielik. Ek het niendaai Geld om te betaal nie. Ek werk in die Weermag(SANDF) en is gereeld iewers in die land Ontplooi. Wat staan my tedoen baie dankie Ferdie Vermaak