Active since Feb 2022
Miskien moet julle die span stuur vir om maniere te leer! Jou span is verskirklik ongeskik en as men terug lelik is dan word die foon sommer in jou oor neergesit. Ek kan nie glo enige besigheid kies om julle te gebruik nie.