Active since Apr 2022
Hierdie is n groot skelm spul. Het n pakket gekoop op " Black Friday special" eers was die aflewering 'n probleem, nadat ek dit ontvang het, was dit instaleer en kon glad nie aanskakel nie. My bestelling nommer # 7236 . Marc het gevra ek moet dit terug stuur, eers ontken dat hy dit ontvang het en tot vandag toe nog niks terug gestuur of betaal nie. Hy ignoreer alle kommunikasie en weier net botweg om met jou te praat of e-mails of om op enige vorm van kommunikasie te reageerr BLY WEG VAN HULLE AF, jy gaan baie geld verloor soos ek.