Active since Jun 2022
Wat 'n patetiese verskoning van 'n besigheid. Vinning om jou bestelling en geld te vat, maar die items wat jy bestel het word nie gelewer nie. Het vele e-pos boodskappe en WhatsApp boodskappe gestuur - jy word eers ge-ignoreer en wanneer jy op hulle Facebook blad gegin vra vra, kry jy 'n e-pos met nog meer patestiese verskonings. Hou verby - daar is vele ander besighede wat leer produkte verkoop en aflewer waarvoor jy betaal.
Excellent service received from Biddulphs George wrt packing and removal of furniture and appliances.