Active since Jun 2022
Ek wil net baie dankie sê vir Marlene en Pierre vir die uitstekende diens wat ek ontvang het by julle met die koop van my voertuig, ek sal julle aanbeveel vir enige iemand wat 'n voertuig wil koop. Weereens baie dankie!!!