Active since Aug 2022
Excellent, friendly and professional but still kind. Very helpful and fast
Mense van Welkom wees asb versigtig vir hierdie besigheid. Hierdie man hou hom voor as n bouer sowel as iemand wat swembaddens regmaak. Jy betaal n deposito en dan verdwyn hy met 1000 verskonings. Sy werk is nie volgens standaarde soos vasgestel deur die bouersverening.