Active since Feb 2023
Goeie more. Ek wil net noem dat ek gister by Penta Mokopane was( my bakkie moes gediens word) ek ken niemand daar persoonlik nie, maar hulle moet in hoofletters GENAME word.Die personeel is awesome Christine by werkswinkel afdeling en die res baie baie dankie vir jul goeie diens. Die oomblik wat ek ingestap het tot ek uitgestap het was dit soos n goeie besigheid te werke moet gaan. Baie baie dankie