Active since Feb 2023
By vere die swakste diens wat ek belief het! Ek het n order geplaas die 27ste jan 2023. Daar was gese volgende week word die orders uitgestuur, dit is al 2 weke later. Hulle ignore n mens! Geen terugvoering ni, geen refund net niks! Ek sal noooit weer iets order by julle nie dit is bitter swak diens!!!