Puredier
Ranking
#3
in Construction & Hardware
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
I've been a loyal customer of Pure Dier since 2021, and while I've always appreciated the high-quality material of their shirts, the recent change in their printing method has been a huge letdown. The printing used to be seamlessly integrated into the fabric, so much so that you couldn't even feel it. Now, the plastic-type printing not only feels cheap, but it also doesn't last. It's disappointing to see such a great brand compromised by poor printing quality. While the shirt material remains fantastic, I can't support a product that doesn't maintain the high standards it once had. Sadly, I won't be purchasing from Pure Dier again.
1 reviews | Active since Jan 2020

Moet asb. nie by hierdie besigheid koop nie. 3 weke later en nog geen hemde. Niemand antwoord foonoproepe of emails nie. Whatsapp boodskappe word gelees, maar ignore. Dit is 'n ****!! Asb. bly weg en moenie koop by hierdie besigheid nie.

By vere die swakste diens wat ek belief het! Ek het n order geplaas die 27ste jan 2023. Daar was gese volgende week word die orders uitgestuur, dit is al 2 weke later. Hulle ignore n mens! Geen terugvoering ni, geen refund net niks! Ek sal noooit weer iets order by julle nie dit is bitter swak diens!!!

What poor poor service, seems I needed to come to hellopeter before spending my money with this lot. Been waiting over a month for my order. Only got feedback after repeatedly trying to contact them on mail or WhatsApp, and even then it's loadsheddings fault. Load shedding doesn't prevent you from keeping your customers up to date, even in the event of a delay. Really really disappointing. Makes you think twice before supporting small business again.

After sales service is baie swak hul ignore men's as jy Vir hul n 2keer vra waneer jou goed kom .Ek wag Nou Al maand Vir my goed .Ek sal hul nooit weer ondersteen nie . Ek hoop net Ek kry my goed
1 reviews | Active since Jan 2020
O my genade... Hierdie ratings op Hallopeter is verruklik.... Ek is baie verbaas dat ek al hierdie slegte kommentaar oor Puredier sien. My man boer met Dorpers en hy het uit n grap uit vir hulle n kiekie gestuur van n dorper om dit op hulle T-hemde te sit. Hulle het kortliks daarna fluks gereageer met n dorper hempie voorbeeld en my man was baie verras. Ons het elke kleur beskikbaar in sy grote bestel en hulle het 1 hempie in my grote vir ons gratis gegee. Hulle het wel n rukkie geneem om die hemde te print maar dis omrede hulle die nuwe Dorper "print" moes maak. Wat heeltemal te verstane is. Hulle reageer flink per Whatsapp boodskappe en hou jou op hoogte. Ons het ons pakkie toe ontvang waar elke hemp mooi netjies op gerol is in bruin papier geseël met n sticker me6t die dorper op, en so ook op gerol sodat die dorper naam verskyn as jy die pakkie oop skeer. Dis mos nou ekstra moeite daai. Wraggies ek is aangenaam verras met hulle diens. En toe ek hierdie 1 ster ratings op Hellopeter sien MOES ek net die saak kom reg stel. Mense ek koop al jare aanlyn, ek het n swart belt in aanlyn aankope. Ons het self ons eie maatskappy en verstaan wat dit neem on die ekstra myl te stap vir n kliënt. Die mense doen waarlik, net dit. Ek voel regtig jammer vir die vorige mense wat hierdie ratings getik het en dit mag dalk waar wees, n wors het twee kante ja. Maar my ervaring met hulle was baie positief en ek kan oor niks kla nie, net komplimenteer.

What a nightmare of an experience. Ordered from PureDier in the past, the service was efficient and the company was running like a well oiled machine. What the hell has gone wrong? Is it new owners? Are you making too much money now? You don’t answer phone calls, you don’t reply to any messages or emails. The one time you did answer my call, you decided to be untruthful. Why could you not just own up there and then that you guys can’t handle the amount of orders anymore or that you are overworked or better yet just not interested anymore. At least give your customers feedback. Really disappointed! I love supporting local businesses, but this whole experience was just dissatisfying. Michelle

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.