Active since Apr 2023
Moet asb. nie by hierdie besigheid koop nie. 3 weke later en nog geen hemde. Niemand antwoord foonoproepe of emails nie. Whatsapp boodskappe word gelees, maar ignore. Dit is 'n ****!! Asb. bly weg en moenie koop by hierdie besigheid nie.