Active since Mar 2023
Love this company. Service was great, product quality was so good and soft. Would highly recommend this company and will definitely continue to buy cute babygrows.
Sjoe Akademia- waar begin ek. Dalk moet ek begin met die goeie manier waarop julle studente trek na julle instansie toe. Julle hou indrukwekende gholf dae, maar julle studente SUFFER. Julle doen alles in julle vermoë om studente te nader, maar asook alles in julle vermoë om ‘n student af te breuk. Sjoe Akademia. As ek hierdie reviews lees, sak ek maar my kop in skaampte. Ek het elke negatiewe review wat ek hier lees self ervaar, en kan getuig dat almal hier ‘n goeie rede het om ongelukkig te wees. Sies Akademia
Ek is uiters teleurgesteld met die diens wat ek van Akademia ontvang het. Sommige dosente is onbehulpsaam en onbeskof. Elke keer as ek probeer het om met hulle in aanraking te kom, is ek met 'n afwysende houding teëgekom. Dit is duidelik dat hulle nie omgee vir hul studente nie. Ek is glad nie trots daarop om vir enige iemand te sê dat ek ‘n Akademia studente is nie. Ek kry skaam daaroor. Oor die algemeen sal ek Akademia nie aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n kwaliteit onderwys nie. Bespaar jouself die moeite en soek elders.