Active since May 2023
Dankie Bernise vir jou Puik diens elke keer! Jul is absoluut profesioneel met beste diens en mense verhouding wat deesdae baie skaars is. Melani en Dirk Jul is absoluut beste Eienaares en het Beslis die beste span daar beet. Dankie aan Jul almal se warm en vriendelike diens.