Active since May 2023
A big thanks to Macpro, Carlos de Oliveira, for the professional manner in which he assisted me from the moment I arrived until I collected my vehicle. I was always updated regarding the progress of my vehicle up to the point when I collected my vehicle. I really appreciate the adherence to time frames and the work is professionally done. Once again a BIG thanks for your professional manner in treating and assisting me. Kind regards
Baie dankie Francois vir die puik diens wat ek weer van jou ontvang het. Na my eerste voertuig wat ek by jou gekoop het, na minder as 'n maand ongelukkig in botsing afgeskryf was, moes ek weer 'n voertuig dringend koop Francois het my weer, soos die vorige keer, bygestaan en gehelp om weer die regte voertuig vir my te kry. Such professionalism and empathy with one's needs are really far and few between. Baie dankie weereens Francois. Jy is 'n werklike staatmaker en ek kan jou met grootste vrymoedigheid aanbeveel want niks is te veel moeite vir jou nie. Groete Jan Nel
Baie dankie vir die proffesionele diens wat ons van jou ontvang het Francois Grobler. Dit was regtig 'n goeie ervaring gewees vanaf die eerste ****ak tot by die uitstekende oorhandiging van die voertuig. Sulke uitstekende diens is deesdae baie skaars en ek kan jou met die grootste vrymoedigheid aanbeveel as verkoopskonsultant. Groete Jan en Elna Nel