Active since May 2023
Sal hulle graag ń minus 5 ster wil gee. Sukkel al maande om my probleem op ń rekening uit te sorteer. Absoluut geen diens nie maar jy moet jou email vir 300 mense stuur
Hulle help met graagte. Antwoord jou vrae duidelik en vinnige diens
Baie spyt ek het ooit lewensversekering by hulle uitgeneem. Hulle maak nooit ****ak met jou om jou op hoogte te hou wat aangaan nie. Dan kry jy ewe skielik 'n email wat sê jou polis is gekanseleer. Bel hulle dan word daar vir jou vertel die premie het nie afgetrek nie hulle het die polis gekanseleer en jou geblacklist ????? Sonder dat enige iemand my ge****ak het kanseleer hulle die polis en blacklist jou. Baie onprofessioneel ek is baie spyt ek het nie maar my lewensverskering op 'n ander plek uitgeneem nie. Ek is al van 2018 af by outsurance en dit is hoe hulle hulle kleinte behandel ????