Active since Jul 2023
Slegste koop ervaring in my 58 jarige bestaan eers is die vloer prys R3000 meer as die prys op die internet.Nadat ek hul daar op gewys het het hul ingestem om die skoeter n bigboy slingshot 125 vir die geadverteerde prys te gee.Toe dit by die betaal **** kom vra hulle n extra 500 rand omdat ek eft oorbetaling gedoen het.Nadat ek self die registrasie gedoen het en die lisensieskyf en nommerplaat wil installeer het ek besef daar is nie houers vir dit nie.Ek het hulle gaan vra vir die skyfie en nommerplaat houers waarop hul my meegedeel het ek moet dit aankoop en dat dit nie by die kkop prys ingesluit is nie.Ek moet die dienste daar doen vir die waarborg maar hoe kan ek verder met sulke *****s besighied doen ek sit met my hande in my hare en weet nie watter roete om te volg nie engine raad asb.