Active since Jul 2023
My kind se wiskunde punt het gestyg van 63% na 84% als te danke aan Xtra Wiskunde. Die tutors by Xtra Wiskunde het nie net my kind se wiskunde punt verbeter nie maar ook sy self vertroue. Hulle maak seker jou kind se belange word 1ste geplaas. Lesse is tops! Boonop die lesse word huiswerk, klaswerk en eksamen voorbereiding gedoen en na gesien om seker te maak my kind verstaan alles. Ek en my seun is dankbaar vir Xtra Wiskunde.