Active since Sep 2023
Ek sal nie eens 'n ster gee nie, my pa is al 2 jaar en 'n maand terug oorlede, ek sukkel al vir meer as 'n jaar en 'n half om die huis geverkoop te kry, die huis staan hulle breek in en steel die huis leeg, ek bel en probeer dinge laat gebeur maar hulle doen net niks, baie verskonings, en blameer Nelspruit se hof vir uitstaande dokumente, nou is die koop van die huis gekanselleer agv hulle, so hoe nou gemaak? Mens bel hulle dan antwoord hulle ook nie, eks al so gatvol, ABSA, julle is net so pateties want hoekom stel julle hulle aan as eksekuteurs as hulle nie eens hulle werk kan doen nie, eks gatvol verby,