Active since Oct 2023
Baie dankie vir n pragtige canopy wat netjies gemonteer is.Julle tak in George is mooi en alles was op tyd. Vakmanskap van die hoogste standaard en ek kan RLD ten sterkste aanbeveel vir enigeen wat 'n kappie op sy bakkie wil sit. Nogmaals baie dankie Ruan en Dean ek is baie tevrede.