Active since Oct 2023
Hulle het my voertuig gestamp, en dit eers ontken. Uiters swak vakmanskap!! Gelukkig het Ford foto's geneem voordat hulle hom ingesleep het. (So dus was daar bewyse).Die voertuig herstel sonder om my in kennis te stel van die stamp,maar egter nie goeie werk gedoen nie. Die spaarwiel was spierwit gespray. Die sensors was toe geverf en aanhoudend geskree. Beskou dit as onprofessioneel as 'n besigheid nie hul klante in kennis kan stel indien 'n ongeluk wel op die perseel gebeur nie!! En nou weier hul om die voertuig te herstel. Moet hom na hul toe neem om te herstel. Hul het die eerste keer 'n kans gehad om dit goed te doen en nie by 'n agterplaas paneelklopper nie. So vertrou hul verseker nie vir 'n volgende keer nie.