Active since Dec 2023
My ervaring met Suzuki Menlyn is baie sleg. Elke keer wat ek my motor in vat vir 'n diens wag jy langer as 'n uur vir persoon om jou werk of huis aftelaai. Soos van oggend 01/04/2025 het ek na 45 min iemand by my werk gebel om my te kom haal. In die tyd vanaf 8h00 het geen persoon ons wat daar gewag te kom inlig om te verduidelik wat is aan die gang en hoe lank dit nog sal neem voordat die persoon gaan kom. My tracker alam het afgegaan en het ek onmiddelik gebel om te hoor wat aan gaan. Ongelukkig kan ek nie die dame se naam onthou nie en sy sou ophardloop (ek dink sy hardloop nog steeds) om uit te vind wat aangaa. Ek het na 45min terug ges***el en moes dreig met my prokureur sodat ek 'n antwoord kan kry. Engela van der Walt
Marizel Bernardo se diens was puik. Sy is vriendelik , behulpsaam en baie bekwaam.