Active since Dec 2023
Moenie hul vertrou nie. Hul verander die kluster op hul voertuie sodat die km leesing laag is. Hul gee net beloftes wat hul nie na kom nie.
My ondervinding met Wheeltraders is glad nie so goed soos die res van jul sin nie. In die begin het hul my goeie diens gegee net tot ek my voertuig ontvang het. Van daar af is dit een belofte op n ander een maar geen hulp nie. Ek bly 300km van hul af. Ons is nou in seisoen tyd en daar is nie tyd om te sukel of af te vat nie, soos ek vir Wayne gese het. Wayne die sales man het belowe "JJ I will sort you out don't stress" my 1 probleem is nog steeds nie op gelos nie. Die "water trap sensor" 2 probleem olie lek op diff en gearbox. Die 3de probleem moes ek uit sorteer want ek kanie sonder n voertuig nie. Dit het my R3500 gekos. "poelie op die alternator" Ek kanie my lesensie skuif uit neem op my voertuig nie want hy was die 27ste Nov 2023 deur "roadworthy" dit is net geldige vir 21dae, ek het eers die papier om die lesensie te doen die 14 Jan 2024 ontvang. Dan praat ons nie van die glade spaar wiel nie en ook nie van die "sunvicers en spare wheel drop spanner" wat nou al belowe word dat dit vir my gestuur gaan word maar niks word gestuur nie. Vandag het die voertuig in limped mode gegaan. All wat Wayne se is " email me" Dan is daar die issue met die kluster wat verander is op die voertuig en die oorspronklike km wat op die voertuig was, was nie aan my bekend gemaak nie. Ek het ook gevra of die voertuig in n ongeluk was en Wayne se antwoord was net links voor. Daar is tekens dat die voertuig oor gespuit was. Ek was laas maand moedeloos so veel so dat ek "Cpa" toe gegaan het. Hul prokereurs verlang n groot deposit van my wat ek nie het nie. Ek het 45jaar lank gewag vir die dag wat ek my eie 4x4 kan kry en het ek een wat niks werd is vir my nie. Ek wil baie graag met die eienaar praat maar Wayne wil nie sy nommer vir my stuur nie.