Active since Apr 2024
This business is a ****!!!!! Paid for two lithium batteries which I never received. Initially communicated, but then just stopped replying. Stay away!! You WILL lose money.
So ry ek rustig oppad terug vanaf 'n klient in die distrik die dorp binne en ewe skielik begin daar een sms na die ander deurkom dat daar transaksies op my FNB rekening deurgaan. Ek ry tot by die kantoor en bel onmiddelik die bedrog lyn en meld dit aan. Die persoon sê hy kan sien daar het drie transaksies deurgegaan, en stop my kaart, maar kan nie die transaksies " reverse" nie. Hulle maak 'n bedrog saak oop en vandag kry ek net 'n e-pos om te sê hulle het die saak ondersoek, en hulle gaan nie my geld terug betaal nie, want ek het my selfoon se e-wallet gebruik om die transaksies te doen. Nou vra ek net hoe op dees aarde kon ek die iewers " tap" terwyl ek in my voertuig sit oppad dorp toe? Ek het nou na die tyd nou uitgevind daar is 'n klomp mense wat ek ken wat dieselfde ondervinding gehad het. Dit wil voorkom asof FNB se voorsorgmaatreëls vir die tipe bedrog maar pateties is en ons as kliente moet die gelag betaal. Wees maar gewaarsku almal wat julle kaarte op julle selfone het en dit gebruik om te betaal.