Active since Nov 2010
n Oord om beslis te besoek. Rustigheid in die bosveld. Joop and Sulita is twee dierbare mense en hulle laat jou beslis tuis voel
Friendly staff, good food and will recommend it at all times
Worst place ever to eat at. NO garnish with the food. The ribs is horrible and don't even talk about their burgers. You are paying R89 for only a burger with no chips or union rings. I will not recommend the place at all
Very good food and friendly staff. Will recommend them to any one.
Beautiful camp in Botswana and near Lobatse border post. Very clean and quiet and private. A place to rest.
Rustige atmosfeer plekkie in die Drakensberge. Weg v alles en almal
Always friendly and going the extra mile for the clients
Baie dankie vir al jou gasvryheid en vriendelikheid. Die Chalet en Studio sal ons vir enige iemand aanbeveel vir verblyf in Clarens. Jy maak dit altyd so dat n mens voel asof jy in n hotel woon en altyd wil terug gaan soontoe. Baie dankie :)
Dit is heerlike hoender van die plaas af. Goed bewerk en word by jou deur afgelewer - kontak die mense gerus - Beslis die moeite werd.
Baie dankie vir die heerlike voorbereide etes. Dit is 100% heerlik en kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat die gemaklikheid wil ervaar om dit ook te geniet - Beslis n aanbeveeling vir enige iemand wat net rustig wil agteroor sit en nie moet worry om wat vanaand of die volgende aand of die hele week te maak vir ete vir die hele gesin nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.