Active since Jul 2024
Jermaine Pillay helpt me with my aircon problem and it is working 100percent.Thanks Jermaine for the very good service
Het n aircon mashien by hul gekoop laas jaar Mei.Het hom nou vandag ingesluit 7keer gebruik.Ek wou gas in die trekker sit toe se die mashien hy moet gediens word en kort n koode.Nou dit is waar die probleem in kom die verkoopsman het niks gesè van die ding moet elke jaar gediens word en dat dit R5500 kos om hom te diens nie nou beteeken hy my niks want hyt my uitgesluit kan niks met hom doen nie hulle is baie vinnig om aan jou iets teverkoop maar vertel jou nie als nie want hulle wil target haal vir die maand.Nou die verkoopsman werk nie meer vir Wurth nie.Nou sit ek in die sop