Active since Sep 2024
Slegste ***sre company om voor te werk. Maak al die mooi beloftes as jy gaan vir die interview en training. En as dit kom by payday dan gee hulle jou vokel nie. Jy werk can 7:30 tot na 11 in die aand maar word nie overtime betaal nie. Hulle gee jou niks nie. Baie slegte experience met hulle....