Active since Sep 2024
Fantastiese plek ! So behulpsaam en ek het in 23 dae gequalify en na 3 maande my Rooi Seël gekry . Ek stel beslis die plek voor aan enige iemand