Active since Dec 2024
Wanneer dit by diere-MISHANDELING kom, val daar n tor in my breinselle af en word ek n monster. β οΈππΉ Ekt geen simpatie, empatie, genade!!!! Soms loop jy jouself vas teen hartelose bestuurders.....eienaars......en dan neem ek lot in eie hande......maar mens kan soms ook net soveel doen op n oomblik.....tot eie frustrasieπ‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘ Animal Kingdom Pet Store Hillfox : Toe ek vandag daar instap slaan die hitte my en eerste ding wat ek dink is hoe warm kry die diere!!!!!!!!!!!!!!!! Ekt na al die hokke gegaan en my hart het GEBREEK vir elke liewe dier ~ rotte, hamsters, guinea ***s, muise, hase....en ARME chinchilla!!!!!!!!!!!!!!!ππππππππ Ekt na die bestuurder gegaan wat heel gemaklik voor aircon sit, en gevra om saam my te kom kyk na my complaint..... Ekt hom na elke hok gevat en gese kan hy sien hoe die hase hiperventileer. Die rotte, muise, guinea ***s spartel om te probeer kyk waar die "minder kokende" areas is....... druk hulle hele lyfie teen rubber om net koeler te kry......maar tot geen verligting. Die rotte (sonder hare) lΓͺ plat op hulle magies op yster-deeltjies om te probeer "koeler" kry......wat nog van die MET hare!!!! Hy het saamgestem elke keer en gesΓͺ hy sien........ Nou ja, ek DEMAND toe dat hulle die fans en staande 2 aircons wat vir kliΓ«nte se sogenaamde "gerief" is voor die hokke gaan sit......... dit kon nie by al die hokke ventileer maar sommiges. Die rotte en muise se hokke is toe glas en n deksel op met dik mesh!!!!!!!!!!!! I meanπ«π«π«π«π«π«π«π«!!!!!!! Ek pluk toe al die deksels af!!!!!!! Nie dat dit die 32Β° binne die pet shop sal minder maak nie.....!! Ek vra vir die bestuurder of hy al gedink het die diere kry warm.......ja, hy het al gesit en dink daaraan. Ek se en ~~~~~π€π€niks daaraan gedoen??!!!!!!π€π€π€π€π€ Geen antwoord!!!!!!!!! Die chinchilla lΓͺ op sterwe as gevolg van HEAT STROKE (lees gerus oor chinchilla temperature en sien hulle kry heat stroke van 25Β° boontoe)ππππππππ Ek vra toe kan ek die chinchilla koop asb? [Ek moet hom uit hierdie omstandighede kry]. Tot my GROOTSTE frustrasie sΓͺ die bestuurder ~ NEE hulle het dit as n "gift" gekry van iemand.πππππππππ Hoe F*K*N (excuse the French!!!!) stupid en ongevoelig is jy???????????? Gee net die ding en laat toe dat hy gered word en beter omstandighede!!!!!!!?? Die bestuurder het ook n baba hamster laat val voor my ~ dink hy was gestres by my, maar MOENIE n DIER LAAT VAL NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! πππ£π£π£π£Hierdie pet shop is die SENTRUM van diere-mishandeling!!!!!!! Ekt 2 jaar terug ook gekla oor die temperatuur ~ epos gestuur...... en daar sou daarna ingekyk word. Ekt nou reviews gelees en 11 maande terug het iemand ook gekla oor die ventilasie...........nou ook...... Dis n moerawiese issue!!!! Dis al gemeld by SPCA Roodepoort Krugersdorp maar niks word gedoen blykbaar....! Daars ook ander reviews van mishandeling en n corn snake wat se spine gebreek is maar steeds op vloer te koop was.....π°π¨π°π¨ en visse wat vinnig doodgaan wanneer gekoop is en onderstebo swem.....? Ek wou vir my guinea ***s speelgoed gaan koop, maar ek sal NIE diere-mishandeling ondersteun nie!!!!!! Ekt leΓ« hande uitgestap........ Die glasdeure word nou 17:00 toegemaak. Dan is daar GEEN deur oop nie. Dit maak my MAL en absoluut niks word gedoen nie Ek sal na vandag seker maak ~ hierdie MISHANDELING word GESTOP!!!!!! Asap!!!!!!! I will forever be a voice to the voiceless!!!!!!!!!!!! Ps: die bestuurder het genoem dat die eienaar al begin kyk het na aircon opsies maar dit is geweldig duur.......ππππππ GEEN woorde sal die situasie beter maak ~ maak n freaking plan solank. Sit die hokke by die deur-ingang vir meer ventilasie. Iets!!!!??????? Maar niks....... Toe ons diΓ© goed voorstel........buite wag en later weer teruggaan om te sien of aksie geneem word.......toe sit hy weer gemaklik voor sy aircon...... π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘π‘ Hulle voel n VEER!!!!!!!!!!!
Β© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.