Active since Dec 2024
Baie swak diens van weesgerus mens betaal baie geld om hier vakansie te hou die huisies word nie skoon gemaak nie mens moes bel om huisies skoon te laat maak en as hulle kom maak hulle dit nie skoon nie