Active since Jan 2025
Groot *****! Tiaan het vir ons 'n aircon kom installeer en nooit die werk klaar gemaak nie. Hyt nie genoeg voorraad gebring om die werk te doen nie, ons nog ekstra gevra daarvoor en net nooit weer terug gekom om dit te doen nie. Hy het ook 'n aircon wat 'n ander tegnikus gesê het is stukkend "reg gemaak" vir 'n lekker bedrag geld en die werk nogsteeds nie. Sal hom nooi aanbeveel nie Hy is in die begin vreeslik vriendlik en as jy hom weer ****ak vol beloftes en as hy nie sy beloftes nakom nie en jy konfronteer hom dan is hy plein weg ongeskik.