Active since Feb 2025
Dit is ñ konstante gesukkel by Habari Media om uit te vind hoekom my Car Magazine al weer nie afgelewer is nie. Gelukkig word my eposse geantwoord, maar dit los nie die probleem op nie. My subskripsie sal nie herniue word oor my oorblywende 16 maande nie en ek gaan die tydskrif ook nie koop in die winkel nie.