Active since Jul 2025
Guesthouse owners please skip this one, they are only after your money and don't give a damn! Can the CEO of this company please explain to his employees that their salaries is not paid by the paying guests, but by die guesthouse owners that give up 15% +VAT. Before asking questions they thread you with deactivation.
Lekkeslaap staan gastehuiseienaars glad nie by met onakurate en onwaar reviews nie. Na vele uitnodigings dat hul self ondersoek in stel en te verduidelik dat die gas wat die "review" gelos nie, my gastehuis verwar het met 'n ander een wat hul op hul road trip besoek het, het hul geen poging aangewend om my as gastehuiseienaar by te staan of te ondersteun nie.