My trouring in 1989 laat maak by Francois Juweliers in Welkom.Baie veranderinge laat doen op my ring. Kry nog steeds soveel komplimente want dit is n baie unieke ring. Nou 36 jaar gaan ek nog steeds na hulle toe. So Bly hulle is in Pretoria want hulle i
Pragtige ring laat maak en so baie komplimente gekry hulle is great